{"id":1611,"date":"2019-11-19T15:03:59","date_gmt":"2019-11-19T15:03:59","guid":{"rendered":"http:\/\/agrispex.co.za\/?p=1611"},"modified":"2019-11-20T14:31:30","modified_gmt":"2019-11-20T14:31:30","slug":"use-of-fertilizer-nitrogen-on-intensive-pastures","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/use-of-fertilizer-nitrogen-on-intensive-pastures\/","title":{"rendered":"Stikstofbemesting vir Intensiewe Weidingproduksie","raw":"Stikstofbemesting vir Intensiewe Weidingproduksie"},"content":{"rendered":"<div id=\"attachment_369\" style=\"width: 160px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-369\" class=\"wp-image-369 size-thumbnail\" src=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1-150x150.jpg\" alt=\"Dr Neil Miles, consulting soil scientist\" width=\"150\" height=\"150\" srcset=\"https:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1-150x150.jpg 150w, https:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1-300x300.jpg 300w, https:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1-100x100.jpg 100w\" sizes=\"auto, (max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-369\" class=\"wp-caption-text\">Dr Neil Miles, consulting soil scientist<\/p><\/div>\n<p><strong>English:<\/strong> <a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/use-of-fertilizer-nitrogen-on-intensive-pastures\/\">USE OF FERTILIZER NITROGEN ON INTENSIVE PASTURES<\/a><\/p>\n<p>Stikstof (N) is die voedingselement wat in die grootste hoeveelhede deur weidingsgewasse uit die grond opgeneem word. Die beskikbaarheid van N en water tesame met temperatuur is gewoonlik die belangrikste faktore wat produktiwiteit van weidings bepaal.<\/p>\n<p><strong>Reaksie van weidingsgewasse op toegediende N <\/strong><\/p>\n<p>Die reaksie van weidings op N-bemesting is in verskeie plaaslike en internasionale\u00a0 navorsingsproewe bestudeer.\u00a0 In Suid Afrika het die navorsing hoofsaaklik gefokus op die N-behoefte van Raaigrasse, Kikoejoe en Oulandsgras (<em>Eragrostis curvula<\/em>), terwyl die navorsing op Kropaar, Langswenk en Smutsvinger (<em>Digitaria eriantha<\/em>) beperk is.\u00a0 \u0149 Tipiese verwantskap tussen N-toedienings en dro\u00ebmateriaalproduksie vir Kikoejoe word in Figuur 1 aangedui.<\/p>\n<div id=\"attachment_1618\" style=\"width: 497px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-AFR.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" aria-describedby=\"caption-attachment-1618\" class=\"wp-image-1618 size-full\" src=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-AFR.jpg\" alt=\"\" width=\"487\" height=\"367\" srcset=\"https:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-AFR.jpg 487w, https:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-AFR-300x226.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 487px) 100vw, 487px\" \/><\/a><p id=\"caption-attachment-1618\" class=\"wp-caption-text\">Figuur 1: Reaksie van N-bemesting op Kikoejoe in KwaZulu-Natal op \u2018n Hoogland Suurveld met ekstrapolasie bokant 600 kg N\/ha\/jaar.<\/p><\/div>\n<p>Toenemende N-peile toon aanvanklik \u2018n verwantskap met opbrengs wat amper lini\u00eare is (A), gevolg deur \u2018n fase van dalende meer-opbrengs (B) en dan \u2018n fase waar ho\u00ebr N-peile min of geen effek op opbrengs het nie (C). Opbrengs\/kg N gedurende fase A is van die tipe weiding, die tempo van beweiding en groeitoestande afhanklik. Die opbrengs\/kg N van tropiese weidings is normaalweg ho\u00ebr as die van gematigde weidings. \u00a0Oulandsgras het byvoorbeeld 60 kg\/kg N in veldproewe geproduseer terwyl raaigras slegs 25 tot 34 kg\/kg N onder besproeiing in dieselfde gebied gelewer het. Die produksie van Meerjarige Raaigras is gemiddeld 23 kg\/kg N oor die hele seisoen vir toedienings van 0 &#8211; 300 kg N\/ha in die Verenigde Koningryk. Die reaksie op N-bemesting vir Meerjarige Raaigras is egter twee tot drie keer ho\u00ebr in die lente as gedurende ander tye van die jaar.<\/p>\n<p><strong>Die reaksie van melkproduksie op toegediende N <\/strong><\/p>\n<p>Die opbrengsreaksie van weidingsgewasse op N-bemesting behoort ideaal gesproke vir \u2018n melkboer\u00a0 in melkproduksie omgeskakel te word. Tipies word een liter melk\/kg dro\u00ebmateriaal of een kg onoplosbare melkbestanddele\/15 kg dro\u00ebmateriaal geproduseer. Die waarde van dro\u00ebmateriaal is tans nagenoeg R2000\/ton in melkboerdery in Suid Afrika. Ongeveer 9 tot 16 kg\/melk\/kg N bemesting word volgens buitelandse navorsing geproduseer. Ho\u00ebr syfers in die verband het nie met betekenisvolle verhoging in melkproduksie\/koei te doen nie maar wel met die hoeveelheid koeie\/ha.<\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><strong>Verskille in reaksie tussen N-bronne<\/strong><\/p>\n<p>Ureum en KAN (kalksteenammoniumnitraat) is die twee belangrikste N-bronne wat op weidings gebruik word terwyl ander soos ammoniumsulfaat in \u2018n mindere mate gebruik word. Weidingsgewasse neem beide ammonium-N en nitraat-N op, maar omdat \u00a0\u00a0ammonium (ook die ammonium-N afkomstig van ureum) gewoonlik binne \u2018n paar weke na nitraat omgeskakel word, word die meeste N dan ook in die vorm van nitraat-N opgeneem. \u00a0Hierdie N-omsetting is egter slegs effektief in goed deurlugte grond wat nie suur is nie by temperature bokant 5\u00b0C<\/p>\n<p>Effektiwiteitsverskille tussen N-bronne word in \u2018n groot mate deur grond en omgewingstoestande be\u00efnvloed. Hierdie verskille hou dikwels verband met verskille in ammoniak vervlugtiging. Navorsing het bewys dat die ammoniakverliese van KAN weglaatbaar min is, ongeag grond en omgewingstoestande.\u00a0 In teenstelling met KAN kan aansienlike ammoniakverliese met ureum voorkom wat deur die volgende toestande bevorder sal word:<\/p>\n<ul>\n<li>Gronde met \u2018n pH (H<sub>2<\/sub>O) ho\u00ebr as 6 of waar kalk op die oppervlakte voorkom.<\/li>\n<li>Sanderige gronde met lae organiese materiaal inhoud en lae katioonuitruilkapasiteit.<\/li>\n<li>Nat of vogtige grondoppervlaktes wat deur warm bergwinde uitgedroog word.<\/li>\n<li>Toedienings bo-op \u2018n deklaag van plantreste<\/li>\n<li>Ho\u00eb temperature in die lente en somer<\/li>\n<\/ul>\n<p>Ammoniakvervlugtiging van ureum sal tot die minimum beperk word indien toedienings\u00a0 binne \u2018n paar uur opgevolg word met besproeiing of voldoende re\u00ebn. Ammoniakvervlugtiging kan egter baie groot wees indien ureum nie ingewas word nie. Die produksie van kikoejoe was byvoorbeeld tot soveel as 30% minder met ureum as met KAN onder dro\u00ebland omstandighede, op \u2018n suur grond, gemiddeld oor verskeie jare.\u00a0 Gegewe dro\u00ebmassaproduksie van weidings in die orde van 14 t\/ha\/jaar teen \u2018n waarde van R2000\/t sal selfs \u2018n N-verlies van so min as 10% nie die laer koste van ureum teenoor KAN regverdig nie. Hoewel die behandeling van ureum met urease inhibeerders die ammoniakvervlugtiging van ureum gewoonlik verminder kan aansienlike vervlugtiging oor die langtermyn nog steeds voorkom.<\/p>\n<p>Met goeie bestuurspraktyke en tydsberekening van N-toedienings direk voor re\u00ebnval is dit soos aangedui wel moontlik dat KAN net so effektief as ureum kan wees. Onsekerhede hieroor bly egter bestaan en daarom is dit nie verbasend dat boere wat weidings of ander gewasse plant toenemend KAN verkies nie. Soos wat een boer opgemerk het, \u201c Die gebruik van KAN is \u2018n versekeringspolis teen verliese en haal die stres uit N-bestuur.<\/p>\n<p><strong>Let Wel: Raadpleeg \u2018n gekwalifiseerde landboukundige vir meer lokaliteit spesifieke toepassings. Die resultate waarna in hierdie artikel verwys word, is onder spesifieke omstandighede verkry en daarom nie algemeen onder alle omstandighede toepasbaar nie.<\/strong><\/p>\n","protected":false,"raw":"[caption id=\"attachment_369\" align=\"alignright\" width=\"150\"]<a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1.jpg\"><img class=\"wp-image-369 size-thumbnail\" src=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1-150x150.jpg\" alt=\"Dr Neil Miles, consulting soil scientist\" width=\"150\" height=\"150\" \/><\/a> Dr Neil Miles, consulting soil scientist[\/caption]\r\n\r\n<strong>English:<\/strong> <a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/use-of-fertilizer-nitrogen-on-intensive-pastures\/\">USE OF FERTILIZER NITROGEN ON INTENSIVE PASTURES<\/a>\r\n\r\nStikstof (N) is die voedingselement wat in die grootste hoeveelhede deur weidingsgewasse uit die grond opgeneem word. Die beskikbaarheid van N en water tesame met temperatuur is gewoonlik die belangrikste faktore wat produktiwiteit van weidings bepaal.\r\n\r\n<strong>Reaksie van weidingsgewasse op toegediende N <\/strong>\r\n\r\nDie reaksie van weidings op N-bemesting is in verskeie plaaslike en internasionale\u00a0 navorsingsproewe bestudeer.\u00a0 In Suid Afrika het die navorsing hoofsaaklik gefokus op die N-behoefte van Raaigrasse, Kikoejoe en Oulandsgras (<em>Eragrostis curvula<\/em>), terwyl die navorsing op Kropaar, Langswenk en Smutsvinger (<em>Digitaria eriantha<\/em>) beperk is.\u00a0 \u0149 Tipiese verwantskap tussen N-toedienings en dro\u00ebmateriaalproduksie vir Kikoejoe word in Figuur 1 aangedui.\r\n\r\n[caption id=\"attachment_1618\" align=\"aligncenter\" width=\"487\"]<a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-AFR.jpg\"><img class=\"wp-image-1618 size-full\" src=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-AFR.jpg\" alt=\"\" width=\"487\" height=\"367\" \/><\/a> Figuur 1: Reaksie van N-bemesting op Kikoejoe in KwaZulu-Natal op \u2018n Hoogland Suurveld met ekstrapolasie bokant 600 kg N\/ha\/jaar.[\/caption]\r\n\r\nToenemende N-peile toon aanvanklik \u2018n verwantskap met opbrengs wat amper lini\u00eare is (A), gevolg deur \u2018n fase van dalende meer-opbrengs (B) en dan \u2018n fase waar ho\u00ebr N-peile min of geen effek op opbrengs het nie (C). Opbrengs\/kg N gedurende fase A is van die tipe weiding, die tempo van beweiding en groeitoestande afhanklik. Die opbrengs\/kg N van tropiese weidings is normaalweg ho\u00ebr as die van gematigde weidings. \u00a0Oulandsgras het byvoorbeeld 60 kg\/kg N in veldproewe geproduseer terwyl raaigras slegs 25 tot 34 kg\/kg N onder besproeiing in dieselfde gebied gelewer het. Die produksie van Meerjarige Raaigras is gemiddeld 23 kg\/kg N oor die hele seisoen vir toedienings van 0 - 300 kg N\/ha in die Verenigde Koningryk. Die reaksie op N-bemesting vir Meerjarige Raaigras is egter twee tot drie keer ho\u00ebr in die lente as gedurende ander tye van die jaar.\r\n\r\n<strong>Die reaksie van melkproduksie op toegediende N <\/strong>\r\n\r\nDie opbrengsreaksie van weidingsgewasse op N-bemesting behoort ideaal gesproke vir \u2018n melkboer\u00a0 in melkproduksie omgeskakel te word. Tipies word een liter melk\/kg dro\u00ebmateriaal of een kg onoplosbare melkbestanddele\/15 kg dro\u00ebmateriaal geproduseer. Die waarde van dro\u00ebmateriaal is tans nagenoeg R2000\/ton in melkboerdery in Suid Afrika. Ongeveer 9 tot 16 kg\/melk\/kg N bemesting word volgens buitelandse navorsing geproduseer. Ho\u00ebr syfers in die verband het nie met betekenisvolle verhoging in melkproduksie\/koei te doen nie maar wel met die hoeveelheid koeie\/ha.\r\n\r\n<strong>\u00a0<\/strong><strong>Verskille in reaksie tussen N-bronne<\/strong>\r\n\r\nUreum en KAN (kalksteenammoniumnitraat) is die twee belangrikste N-bronne wat op weidings gebruik word terwyl ander soos ammoniumsulfaat in \u2018n mindere mate gebruik word. Weidingsgewasse neem beide ammonium-N en nitraat-N op, maar omdat \u00a0\u00a0ammonium (ook die ammonium-N afkomstig van ureum) gewoonlik binne \u2018n paar weke na nitraat omgeskakel word, word die meeste N dan ook in die vorm van nitraat-N opgeneem. \u00a0Hierdie N-omsetting is egter slegs effektief in goed deurlugte grond wat nie suur is nie by temperature bokant 5\u00b0C\r\n\r\nEffektiwiteitsverskille tussen N-bronne word in \u2018n groot mate deur grond en omgewingstoestande be\u00efnvloed. Hierdie verskille hou dikwels verband met verskille in ammoniak vervlugtiging. Navorsing het bewys dat die ammoniakverliese van KAN weglaatbaar min is, ongeag grond en omgewingstoestande.\u00a0 In teenstelling met KAN kan aansienlike ammoniakverliese met ureum voorkom wat deur die volgende toestande bevorder sal word:\r\n<ul>\r\n \t<li>Gronde met \u2018n pH (H<sub>2<\/sub>O) ho\u00ebr as 6 of waar kalk op die oppervlakte voorkom.<\/li>\r\n \t<li>Sanderige gronde met lae organiese materiaal inhoud en lae katioonuitruilkapasiteit.<\/li>\r\n \t<li>Nat of vogtige grondoppervlaktes wat deur warm bergwinde uitgedroog word.<\/li>\r\n \t<li>Toedienings bo-op \u2018n deklaag van plantreste<\/li>\r\n \t<li>Ho\u00eb temperature in die lente en somer<\/li>\r\n<\/ul>\r\nAmmoniakvervlugtiging van ureum sal tot die minimum beperk word indien toedienings\u00a0 binne \u2018n paar uur opgevolg word met besproeiing of voldoende re\u00ebn. Ammoniakvervlugtiging kan egter baie groot wees indien ureum nie ingewas word nie. Die produksie van kikoejoe was byvoorbeeld tot soveel as 30% minder met ureum as met KAN onder dro\u00ebland omstandighede, op \u2018n suur grond, gemiddeld oor verskeie jare.\u00a0 Gegewe dro\u00ebmassaproduksie van weidings in die orde van 14 t\/ha\/jaar teen \u2018n waarde van R2000\/t sal selfs \u2018n N-verlies van so min as 10% nie die laer koste van ureum teenoor KAN regverdig nie. Hoewel die behandeling van ureum met urease inhibeerders die ammoniakvervlugtiging van ureum gewoonlik verminder kan aansienlike vervlugtiging oor die langtermyn nog steeds voorkom.\r\n\r\nMet goeie bestuurspraktyke en tydsberekening van N-toedienings direk voor re\u00ebnval is dit soos aangedui wel moontlik dat KAN net so effektief as ureum kan wees. Onsekerhede hieroor bly egter bestaan en daarom is dit nie verbasend dat boere wat weidings of ander gewasse plant toenemend KAN verkies nie. Soos wat een boer opgemerk het, \u201c Die gebruik van KAN is \u2018n versekeringspolis teen verliese en haal die stres uit N-bestuur.\r\n\r\n<strong>Let Wel: Raadpleeg \u2018n gekwalifiseerde landboukundige vir meer lokaliteit spesifieke toepassings. Die resultate waarna in hierdie artikel verwys word, is onder spesifieke omstandighede verkry en daarom nie algemeen onder alle omstandighede toepasbaar nie.<\/strong>"},"excerpt":{"rendered":"Dr Neil Miles, consulting soil scientist Afrikaans:\u00a0Stikstofbemesting vir Intensiewe Weidingproduksie Nitrogen (N) is the nutrient taken up in largest quantities by pasture plants from the soil.\u00a0 Its availability, together with temperature and moisture supply, are usually the major factors determining the productivity of pastures. Responses of grasses to applied N The responses of pastures to fertilizer N have been studied in scores of research trials both locally and overseas.\u00a0 In South African research, the major focus has been on the N requirements of ryegrasses, kikuyu and Eragrostis curvula (weeping lovegrass), with limited work being carried out on other species such as cocksfoot, fescue and Digitaria eriantha (Smuts fingergrass).\u00a0 For the relation between grass DM (dry matter) yield and fertilizer N applied, a characteristic response curve is obtained, an example of which is presented in Figure 1. Figure 1: Response of kikuyu to fertilizer nitrogen (N) in the Highland Sourveld of KwaZulu-Natal (the extrapolation above 600 kg N\/ha is to facilitate the discussion in this article). When N is applied there is usually an initial near-linear response (A in Fig. 1), a phase of sharply diminishing response (B) and a point (C) beyond which N has little or no effect on yield.\u00a0 The amount of DM produced for each kilogram of N applied within zone A depends largely on the species under consideration, the frequency of defoliation and growth conditions.\u00a0 Tropical grasses generally produce more DM per unit of N than do temperate grasses. \u00a0In field trials, Eragrostis curvula, for example, has produced up to 60 kg DM per kg N applied, but irrigated Italian ryegrass only between 25 and 34 kg DM per kg N applied.\u00a0 In the United Kingdom, perennial ryegrass produced an average of 23 kg DM\/kg N over an N application range of 0 - 300 kg N\/ha.\u00a0 It must be emphasised that data such as these are averages over the season and conceal wide variations in response efficiency within the season.\u00a0 For example, in perennial ryegrass the spring response is two to three times greater than at other times of the year. Milk production response On intensive dairy pastures, the additional feed produced in response to N fertilization is ideally converted into milk production. \u00a0A typical conversion ratio is about 15 kg pasture dry matter per kg milk-solids, or roughly one kg pasture dry matter per liter of milk. In South Africa currently, the value of pasture dry matter in dairy farm operations is estimated to be approximately R2000\/ton. \u00a0In overseas studies, it has been estimated that the response in terms of milk production ranges from 9 to about 16 kg milk per kg fertilizer N applied.\u00a0 This arises not because of any significant increase in yield per cow, but from an increase in stocking rate, i.e. cows per hectare. Type of fertilizer Urea and LAN (limestone ammonium nitrate) are the two most important forms of fertilizer N used on pastures, with other products such as ammonium sulphate being used in lesser amounts.\u00a0 Grasses take up...","protected":false,"raw":""},"author":3,"featured_media":1616,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"[caption id=\"attachment_369\" align=\"alignright\" width=\"150\"]<a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1.jpg\"><img class=\"size-thumbnail wp-image-369\" src=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1-150x150.jpg\" alt=\"Dr Neil Miles, consulting soil scientist\" width=\"150\" height=\"150\" \/><\/a> Dr Neil Miles, consulting soil scientist[\/caption]\r\n\r\n<strong>Afrikaans:<\/strong>\u00a0<a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/af\/use-of-fertilizer-nitrogen-on-intensive-pastures\/\"><strong>Stikstofbemesting vir Intensiewe Weidingproduksie<\/strong><\/a>\r\n\r\nNitrogen (N) is the nutrient taken up in largest quantities by pasture plants from the soil.\u00a0 Its availability, together with temperature and moisture supply, are usually the major factors determining the productivity of pastures.\r\n\r\n<strong>Responses of grasses to applied N<\/strong>\r\n\r\nThe responses of pastures to fertilizer N have been studied in scores of research trials both locally and overseas.\u00a0 In South African research, the major focus has been on the N requirements of ryegrasses, kikuyu and <em>Eragrostis curvula <\/em>(weeping lovegrass), with limited work being carried out on other species such as cocksfoot, fescue and <em>Digitaria eriantha <\/em>(Smuts fingergrass).\u00a0 For the relation between grass DM (dry matter) yield and fertilizer N applied, a characteristic response curve is obtained, an example of which is presented in Figure 1.\r\n\r\n[caption id=\"attachment_1616\" align=\"aligncenter\" width=\"485\"]<a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-ENG.jpg\"><img class=\"wp-image-1616 size-full\" src=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-ENG.jpg\" alt=\"\" width=\"485\" height=\"365\" \/><\/a> Figure 1: Response of kikuyu to fertilizer nitrogen (N) in the Highland Sourveld of KwaZulu-Natal (the extrapolation above 600 kg N\/ha is to facilitate the discussion in this article).[\/caption]\r\n\r\nWhen N is applied there is usually an initial near-linear response (A in Fig. 1), a phase of sharply diminishing response (B) and a point (C) beyond which N has little or no effect on yield.\u00a0 The amount of DM produced for each kilogram of N applied within zone A depends largely on the species under consideration, the frequency of defoliation and growth conditions.\u00a0 Tropical grasses generally produce more DM per unit of N than do temperate grasses. \u00a0In field trials,<em> Eragrostis curvula<\/em>, for example, has produced up to 60 kg DM per kg N applied, but irrigated Italian ryegrass only between 25 and 34 kg DM per kg N applied.\u00a0 In the United Kingdom, perennial ryegrass produced an average of 23 kg DM\/kg N over an N application range of 0 - 300 kg N\/ha.\u00a0 It must be emphasised that data such as these are averages over the season and conceal wide variations in response efficiency within the season.\u00a0 For example, in perennial ryegrass the spring response is two to three times greater than at other times of the year.\r\n\r\n<strong>Milk production response<\/strong>\r\n\r\nOn intensive dairy pastures, the additional feed produced in response to N fertilization is ideally converted into milk production. \u00a0A typical conversion ratio is about 15 kg pasture dry matter per kg milk-solids, or roughly one kg pasture dry matter per liter of milk. In South Africa currently, the value of pasture dry matter in dairy farm operations is estimated to be approximately R2000\/ton. \u00a0In overseas studies, it has been estimated that the response in terms of milk production ranges from 9 to about 16 kg milk per kg fertilizer N applied.\u00a0 This arises not because of any significant increase in yield per cow, but from an increase in stocking rate, i.e. cows per hectare.\r\n\r\n<strong>Type of fertilizer<\/strong>\r\n\r\nUrea and LAN (limestone ammonium nitrate) are the two most important forms of fertilizer N used on pastures, with other products such as ammonium sulphate being used in lesser amounts.\u00a0 Grasses take up N in both the ammonium and nitrate forms; however, since ammonium (including the N in urea) is converted to nitrate within a few weeks in well-aerated non-acidic soils at temperatures above about 5\u02daC, most of the N taken up by grasses is in the form of nitrate.\r\n\r\nImportantly, depending on soil and environmental conditions, N fertilizers may differ widely in their efficiencies, with this relating largely to their potential to lose ammonia-N to the atmosphere by volatilization.\u00a0 Research has shown that ammonia volatilization losses from LAN are generally negligible, regardless of soil and environmental conditions.\u00a0 However, appreciable ammonia volatilization losses may occur from urea, with the following conditions favouring such losses:\r\n<ul>\r\n \t<li>A soil pH(H<sub>2<\/sub>O) of greater than 6.0, or where urea is applied to soils previously top-dressed with lime.<\/li>\r\n \t<li>Sandier soils with low organic matter contents and limited cation exchange capacity.<\/li>\r\n \t<li>Applications to a moist soil surface, followed by drying, windy conditions (in particular warm \u2018berg\u2019 winds).<\/li>\r\n \t<li>Applications on top of a \u2018thatch\u2019 layer, crop residues or a mulch.<\/li>\r\n \t<li>Higher temperatures in spring and summer.<\/li>\r\n<\/ul>\r\nIf irrigation or significant rainfall follows within a few hours of application of urea, ammonia volatilization losses tend to be minimal.\u00a0 However, where this is not the case, losses can be large: in multi-year field trials on rain-fed kikuyu pastures on acid soils, urea was found to be up to 30% less efficient than LAN in terms of pasture dry matter production.\u00a0 With pasture annual dry matter yields often being in the vicinity of 14 t\/ha, and at a pasture dry matter cost allocation of R2000\/t, a loss of even 10% of the applied N clearly negates any financial benefit from the lower cost of urea. \u00a0Although the treatment of urea with urease inhibitors usually results in a reduction in ammonia volatilization losses, research shows that inhibitor-treated urea still has potential to lose appreciable amounts of N by ammonia volatilization in the longer term.\r\n\r\nAs noted above, under good management practices or with favourable timing of rainfall or irrigation, urea is often as efficient as LAN.\u00a0 However, given the uncertainties relating to the use of urea, it is not surprising that many pasture and other farmers favour the use of LAN.\u00a0\u00a0 As one farmer noted, \u201cUse of LAN is an insurance policy against losses, and takes the stress out of N fertilizer management\u201d.\r\n\r\n<em><strong>NB. Consult a qualified agronomist for locality specific applications. The results referred to in this article were obtained under specific conditions and are therefore not generally applicable under all conditions.<\/strong><\/em>","_en_post_name":"use-of-fertilizer-nitrogen-on-intensive-pastures","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"USE OF FERTILIZER NITROGEN ON INTENSIVE PASTURES","_af_post_content":"[caption id=\"attachment_369\" align=\"alignright\" width=\"150\"]<a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1.jpg\"><img class=\"wp-image-369 size-thumbnail\" src=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/NM-1-150x150.jpg\" alt=\"Dr Neil Miles, consulting soil scientist\" width=\"150\" height=\"150\" \/><\/a> Dr Neil Miles, consulting soil scientist[\/caption]\r\n\r\n<strong>English:<\/strong> <a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/use-of-fertilizer-nitrogen-on-intensive-pastures\/\">USE OF FERTILIZER NITROGEN ON INTENSIVE PASTURES<\/a>\r\n\r\nStikstof (N) is die voedingselement wat in die grootste hoeveelhede deur weidingsgewasse uit die grond opgeneem word. Die beskikbaarheid van N en water tesame met temperatuur is gewoonlik die belangrikste faktore wat produktiwiteit van weidings bepaal.\r\n\r\n<strong>Reaksie van weidingsgewasse op toegediende N <\/strong>\r\n\r\nDie reaksie van weidings op N-bemesting is in verskeie plaaslike en internasionale\u00a0 navorsingsproewe bestudeer.\u00a0 In Suid Afrika het die navorsing hoofsaaklik gefokus op die N-behoefte van Raaigrasse, Kikoejoe en Oulandsgras (<em>Eragrostis curvula<\/em>), terwyl die navorsing op Kropaar, Langswenk en Smutsvinger (<em>Digitaria eriantha<\/em>) beperk is.\u00a0 \u0149 Tipiese verwantskap tussen N-toedienings en dro\u00ebmateriaalproduksie vir Kikoejoe word in Figuur 1 aangedui.\r\n\r\n[caption id=\"attachment_1618\" align=\"aligncenter\" width=\"487\"]<a href=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-AFR.jpg\"><img class=\"wp-image-1618 size-full\" src=\"http:\/\/agrispex.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/11\/Pasture-Dry-Matter-Curve-AFR.jpg\" alt=\"\" width=\"487\" height=\"367\" \/><\/a> Figuur 1: Reaksie van N-bemesting op Kikoejoe in KwaZulu-Natal op \u2018n Hoogland Suurveld met ekstrapolasie bokant 600 kg N\/ha\/jaar.[\/caption]\r\n\r\nToenemende N-peile toon aanvanklik \u2018n verwantskap met opbrengs wat amper lini\u00eare is (A), gevolg deur \u2018n fase van dalende meer-opbrengs (B) en dan \u2018n fase waar ho\u00ebr N-peile min of geen effek op opbrengs het nie (C). Opbrengs\/kg N gedurende fase A is van die tipe weiding, die tempo van beweiding en groeitoestande afhanklik. Die opbrengs\/kg N van tropiese weidings is normaalweg ho\u00ebr as die van gematigde weidings. \u00a0Oulandsgras het byvoorbeeld 60 kg\/kg N in veldproewe geproduseer terwyl raaigras slegs 25 tot 34 kg\/kg N onder besproeiing in dieselfde gebied gelewer het. Die produksie van Meerjarige Raaigras is gemiddeld 23 kg\/kg N oor die hele seisoen vir toedienings van 0 - 300 kg N\/ha in die Verenigde Koningryk. Die reaksie op N-bemesting vir Meerjarige Raaigras is egter twee tot drie keer ho\u00ebr in die lente as gedurende ander tye van die jaar.\r\n\r\n<strong>Die reaksie van melkproduksie op toegediende N <\/strong>\r\n\r\nDie opbrengsreaksie van weidingsgewasse op N-bemesting behoort ideaal gesproke vir \u2018n melkboer\u00a0 in melkproduksie omgeskakel te word. Tipies word een liter melk\/kg dro\u00ebmateriaal of een kg onoplosbare melkbestanddele\/15 kg dro\u00ebmateriaal geproduseer. Die waarde van dro\u00ebmateriaal is tans nagenoeg R2000\/ton in melkboerdery in Suid Afrika. Ongeveer 9 tot 16 kg\/melk\/kg N bemesting word volgens buitelandse navorsing geproduseer. Ho\u00ebr syfers in die verband het nie met betekenisvolle verhoging in melkproduksie\/koei te doen nie maar wel met die hoeveelheid koeie\/ha.\r\n\r\n<strong>\u00a0<\/strong><strong>Verskille in reaksie tussen N-bronne<\/strong>\r\n\r\nUreum en KAN (kalksteenammoniumnitraat) is die twee belangrikste N-bronne wat op weidings gebruik word terwyl ander soos ammoniumsulfaat in \u2018n mindere mate gebruik word. Weidingsgewasse neem beide ammonium-N en nitraat-N op, maar omdat \u00a0\u00a0ammonium (ook die ammonium-N afkomstig van ureum) gewoonlik binne \u2018n paar weke na nitraat omgeskakel word, word die meeste N dan ook in die vorm van nitraat-N opgeneem. \u00a0Hierdie N-omsetting is egter slegs effektief in goed deurlugte grond wat nie suur is nie by temperature bokant 5\u00b0C\r\n\r\nEffektiwiteitsverskille tussen N-bronne word in \u2018n groot mate deur grond en omgewingstoestande be\u00efnvloed. Hierdie verskille hou dikwels verband met verskille in ammoniak vervlugtiging. Navorsing het bewys dat die ammoniakverliese van KAN weglaatbaar min is, ongeag grond en omgewingstoestande.\u00a0 In teenstelling met KAN kan aansienlike ammoniakverliese met ureum voorkom wat deur die volgende toestande bevorder sal word:\r\n<ul>\r\n \t<li>Gronde met \u2018n pH (H<sub>2<\/sub>O) ho\u00ebr as 6 of waar kalk op die oppervlakte voorkom.<\/li>\r\n \t<li>Sanderige gronde met lae organiese materiaal inhoud en lae katioonuitruilkapasiteit.<\/li>\r\n \t<li>Nat of vogtige grondoppervlaktes wat deur warm bergwinde uitgedroog word.<\/li>\r\n \t<li>Toedienings bo-op \u2018n deklaag van plantreste<\/li>\r\n \t<li>Ho\u00eb temperature in die lente en somer<\/li>\r\n<\/ul>\r\nAmmoniakvervlugtiging van ureum sal tot die minimum beperk word indien toedienings\u00a0 binne \u2018n paar uur opgevolg word met besproeiing of voldoende re\u00ebn. Ammoniakvervlugtiging kan egter baie groot wees indien ureum nie ingewas word nie. Die produksie van kikoejoe was byvoorbeeld tot soveel as 30% minder met ureum as met KAN onder dro\u00ebland omstandighede, op \u2018n suur grond, gemiddeld oor verskeie jare.\u00a0 Gegewe dro\u00ebmassaproduksie van weidings in die orde van 14 t\/ha\/jaar teen \u2018n waarde van R2000\/t sal selfs \u2018n N-verlies van so min as 10% nie die laer koste van ureum teenoor KAN regverdig nie. Hoewel die behandeling van ureum met urease inhibeerders die ammoniakvervlugtiging van ureum gewoonlik verminder kan aansienlike vervlugtiging oor die langtermyn nog steeds voorkom.\r\n\r\nMet goeie bestuurspraktyke en tydsberekening van N-toedienings direk voor re\u00ebnval is dit soos aangedui wel moontlik dat KAN net so effektief as ureum kan wees. Onsekerhede hieroor bly egter bestaan en daarom is dit nie verbasend dat boere wat weidings of ander gewasse plant toenemend KAN verkies nie. Soos wat een boer opgemerk het, \u201c Die gebruik van KAN is \u2018n versekeringspolis teen verliese en haal die stres uit N-bestuur.\r\n\r\n<strong>Let Wel: Raadpleeg \u2018n gekwalifiseerde landboukundige vir meer lokaliteit spesifieke toepassings. Die resultate waarna in hierdie artikel verwys word, is onder spesifieke omstandighede verkry en daarom nie algemeen onder alle omstandighede toepasbaar nie.<\/strong>","_af_post_name":"use-of-fertilizer-nitrogen-on-intensive-pastures","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Stikstofbemesting vir Intensiewe Weidingproduksie","_fr_post_content":"","_fr_post_name":"","_fr_post_excerpt":"","_fr_post_title":"","_pt_post_content":"","_pt_post_name":"","_pt_post_excerpt":"","_pt_post_title":"","edit_language":"af","footnotes":""},"categories":[6,15],"tags":[137,134,135,136,102,116,103],"class_list":["post-1611","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","category-nitrogen","category-nitrogen-fertilizer-products","tag-eragrostis","tag-fertilization-of-pastures","tag-intensive-pastures","tag-kikuku","tag-lan","tag-neil-miles","tag-urea"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1611","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1611"}],"version-history":[{"count":21,"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1611\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1637,"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1611\/revisions\/1637"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1616"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1611"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1611"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/agrispex.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1611"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}